Kompetisie (wen R100!)

Hierdie webwerf hou elke week ‘n kompetisie.

Skryf ‘n gediggie, ‘n storie, of selfs ‘n verhaal.

Indien jou inskrying gekies word daardie week dan betaal ons R100 oor aan jou.

Lees ons FAQ om meer uit te vind.