FAQs

Ons weeklikse kompetisie is oop vir enige iemand.

Die geld sal EFT aan jou betaal word sodra die wenner gekies word.

Oor die algemeen verkies ons anoniem, want hierdie webtuiste is ‘n publieke plek en ons respekteur mense se privaatheid.

Alhoewel ons Afrikaans verkies, nee, dit kan enige taal wees, maar as dit ‘n vreemde taal is moet ‘n vertaling sin saak.

Die oorspronklike outeur van die inskrying besig die kopiereg. Hierdie webwerf belowe dat die inskrying slegs hier sal verskein. Maar let wel dis die internet, as iemand dit hiervandaan copy is daar niks wat ons daaraan kan doen nie.

Kontak ons met jou inskrying.

Indien jy nog nie teen Sondag aand 24:00 van ons gehoor het nie, dan het jou inskrywing nie die prys gewen nie.