Elke oomblik wat ek aan jou dink voeg jy waarde tot my lewe. Ek admireer jou so baie. Maar soms verlang my hart te hard, en dan verloor ek jou. Tog elke keer as ek aan jou dink, en as ons saam is, dan voel ek rustig. Asof ons saam bou. En selfs al bou… Continue reading Jy voeg soveel waarde tot my lewe toe
Skrywer: admin
Stresvry en Liefdevol
Stres dring in op ‘n mens se lewe. As jy min stres het, is dit somtyds makliker om dinge uit te rig. Dinge wat regtig belangrik is. Stres en liefde gaan soms ook saam. As jy onder te veel stres verkeer, kan dit moeilik wees om gesond te wees, en dan kan dit moeilik wees… Continue reading Stresvry en Liefdevol
Die 6de Liefdestaal
Daar is ‘n boek geskryf deur een Gary Chapman oor die 5 liefdestale. Op sy webstie verwys hulle na hom as Dr. Chapman, en dit gee ‘n mens klaar ‘n idee van die tipe van persoon wat hy is. Hy claim “die vyf liefdestale” is: Woorde Dade Gekenke Kwaliteit-tyd Fisiese aanraking Dit klink na ‘n… Continue reading Die 6de Liefdestaal
High Stakes Poker
Liefde is ‘n poker gameWaar net die highest stakes wenOf jy vry op, of jy vry af Ek speel nie poker nieEk speel vir wenWant ek het niks om te verloor nie Jy het jeugJy het kragJy het skoonheid Ek het braafEk is relaxedEn niks gaan my pla nie Die kanse dat hierdie game goed… Continue reading High Stakes Poker
Dag Een Sonder Jou
My liefste, Vandag voel vir my soos die official eerste dag sonder jou. My dag was lank en ‘n bietjie swaar. Ek het 5 keer afgebreek en gehuil, die ergste daarvan was toe ek die sirkel roete gaan draf het. Ek het onthou hoe graag ek daai saam met jou altyd wou gedoen het. Ek… Continue reading Dag Een Sonder Jou
Welkom by Liefde.co.za
Welkom by Liefde.co.za. ‘n Plek waar ons liefde (en soms hartseer) vier. Besoeker artikels welkom! Kontak ons as jy enige iets oor liefde te sê het: Stories en verhale Gedigte Fotos Prentjies Skryf in vir ons weeklikse kompetisie en wen R 100 as jou storie gekies word om te feature. Lees ons F.A.Q. om uit… Continue reading Welkom by Liefde.co.za