Liefde is ‘n poker game
Waar net die highest stakes wen
Of jy vry op, of jy vry af
Ek speel nie poker nie
Ek speel vir wen
Want ek het niks om te verloor nie
Jy het jeug
Jy het krag
Jy het skoonheid
Ek het braaf
Ek is relaxed
En niks gaan my pla nie
Die kanse dat hierdie game goed gaan eindig is nul
Want ek’s nie hier om te speel nie
Ek is hier om te wen
Hierdie is eintlik nie poker nie
Hierdie is ‘n game of life
Daar is nie anders spelers nie, dis net ons twee
en ek dink ek gaan verloor