Die 6de Liefdestaal

Daar is ‘n boek geskryf deur een Gary Chapman oor die 5 liefdestale. Op sy webstie verwys hulle na hom as Dr. Chapman, en dit gee ‘n mens klaar ‘n idee van die tipe van persoon wat hy is. Hy claim “die vyf liefdestale” is: Woorde Dade Gekenke Kwaliteit-tyd Fisiese aanraking Dit klink na ‘n… Continue reading Die 6de Liefdestaal

High Stakes Poker

Liefde is ‘n poker gameWaar net die highest stakes wenOf jy vry op, of jy vry af Ek speel nie poker nieEk speel vir wenWant ek het niks om te verloor nie Jy het jeugJy het kragJy het skoonheid Ek het braafEk is relaxedEn niks gaan my pla nie Die kanse dat hierdie game goed… Continue reading High Stakes Poker

Published
Categorized as Gedigte

Dag Een Sonder Jou

My liefste, Vandag voel vir my soos die official eerste dag sonder jou. My dag was lank en ‘n bietjie swaar. Ek het 5 keer afgebreek en gehuil, die ergste daarvan was toe ek die sirkel roete gaan draf het. Ek het onthou hoe graag ek daai saam met jou altyd wou gedoen het. Ek… Continue reading Dag Een Sonder Jou

Welkom by Liefde.co.za

Welkom by Liefde.co.za. ‘n Plek waar ons liefde (en soms hartseer) vier. Besoeker artikels welkom! Kontak ons as jy enige iets oor liefde te sê het: Stories en verhale Gedigte Fotos Prentjies Skryf in vir ons weeklikse kompetisie en wen R 100 as jou storie gekies word om te feature. Lees ons F.A.Q. om uit… Continue reading Welkom by Liefde.co.za